| Modulekode | MBY 365 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Interaksie tussen mikrobes en hulle abiotiese omgewing; mikrobiese interaksies met ander stamme van dieselfde en ander spesies; interaksies tussen mikrobes van versikllende ryke; patogeniese interaksies tussen mikrobes en plant of dierlike gashere; mutualistiese interaksies tussen mikrobes en hulle gasheer. Inleiding tot sisteembiologie. |
| Modulekrediete | 18.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | MBY251, MBY261 en MBY351 |
| Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Mikrobiologie en Plantpat |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App